Covid-19 en die warmer weer hoef Suid-Afrikaners net ‘n halwe kans te gee en die reistasse en trouskoene word nader gesleep.